Finansiële adviseurs - Hatfield - Pretoria
- By ZA Job Bank
- Published 10/11/2009
- Accounts and Finance , Management And Administration , Pretoria
Ons is tans op soek na individue om Finansiële Adviseurs in Pretoria te wees. Kandidate moet o.a rekenaarvaardig wees, 'n aanleg vir syfers hê en oor mintens 'n matrieksertifikaat beskik. Suksesvolle kandidate sal deelneem aan 'n omvattende finansiële opleidingsprogram, en deurlopende ondersteuning van 'n bestuurder ontvang. Basiese salaris en kommissiepakket met goeie byvoordele. Eie vervoer is nodig. Stuur CV na: abuitendag@oldmutualpfa.com of faks na: 0126727564 Op soek na Finansiële adviseurs. Kandidate moet o.a rekenaarvaardig wees, ‘n aanleg vir syfers hê & oor min ‘n matrieksertifikaat beskik. Suksesvolle kandidate sal deelneem aan ‘n omvattende finansiële opleidingsprogram, & deurlopende ondersteuning van ‘n bestuurder ontvang. Basiese salaris & kommissiepakket met goeie byvoordele, Eie vervoer is nodig. Stuur u CV aan na pgriessel@oldmutual.com of faks na: 086 631 2341
