Petrol-Diesel Mechanic - Dieselwerktuigkundige - Ceres - Western Cape
- By ZA Job Bank
- Published 06/6/2009
- Petroleum And Oil Gas
Enviropaper & Pulp, gebaseer in Ceres, beskik tans oor 'n vakante pos vir 'n dieselwerktuigkundige.
'n Agtergrond in H idroliese masjienerie en Cummins enjins is 'n vereiste vir die pos beskikbaar.
In ruil hiervoor bied Enviropaper & Pulp 'n mededingende vergoedingspakket aan van R168000 tot R192000 per jaar, na gelang van ondervinding.
'n Volledige CV met telefoon nommers ( nie langer as 3 bladsye) kan gestuur word aan ronelle@enviropaper.co.za of faks na: 023-3121790.
Indien U nie gekontak word rakende U CV binne twee weke nie, kan U aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.
