South Africa Jobs - Jobs Career in Cape Town - Johannesburg - Pretoria - South Africa Job Bank. - http://www.south-africa-jobs.bizmean.com
Afrikaans Editor - Cape Town
http://www.south-africa-jobs.bizmean.com/articles/3032/1/Afrikaans-Editor---Cape-Town/Page1.html
By ZA Job Bank
Published on 02/6/2012
 
• Redigering van Afrikaanse vertalings van oorspronklike Engelse manuskripte
• aanstelling van konsultante en vryskutvertalers en -proeflesers; opstel van kontrakte en monitering van die betalings daarvan
• proeflees en nagaan van proewe in verskillende stadiums van produksie
• voorbereiding, merk en formatering van teks vir setters
• skakel met skrywers, ontwerpers, setters, illustreerders en vertalers om te verseker dat die finale produk akkuraat is
• voorbereiding van voorpublikasie-inligting oor nuwe titels

Job description
Belangrikste verantwoordelikhede

Requirements
• minstens twee jaar ervaring as Redigeerder in die uitgewersbedryf
• 'n uitstekende begrip van grammatika, idioom en Afrikaans in die algemeen, asook baie goeie skryfvaardighede
• rekenaarvaardigheid in MS Word en Adobe InDesign
• kreatiewe denker met nougesette aandag aan detail
• sterk interpersoonlike en organisatoriese vaardighede

Personal Skills/Attributes
• die vermoë om onafhanklik sowel as in 'n span te kan werk

Contact details
Genevieve
applications@nhpsa.co.za