South Africa Jobs - Jobs Career in Cape Town - Johannesburg - Pretoria - South Africa Job Bank. - http://www.south-africa-jobs.bizmean.com
Pasiëntskakeling - Pretoria
http://www.south-africa-jobs.bizmean.com/articles/1078/1/Pasientskakeling---Pretoria/Page1.html
By ZA Job Bank
Published on 01/3/2010
 
Meyer König en Vennote, een van die afdelings van die Pretoria Ooginstituut het die volgende vaktuur beskikbaar:
Pasiëntskakeling
Die pos behels die volgende:
- Uitvoering van sekere diagnostiese toetse, vat die neem van digitale foto's insluit.
- Skakeling tussen spreekkamers
- Verlenging van bystand aan dokters tydens uitvoering van behandeling
- Werksure: 10h00 to 18h30.

Pos behoeftes:
Ten minste 5 jaar toepaslike onderving.
Ekende fotografiekursus. Formele fotogafie kwalifikasies sal 'n sterk aanbeveling wees.

Indien u aan die bogenoemde vereistes voldoen, kan u u curriculum vitae faks na ( 012 ) 343 3005 of e-pos stuur na rgfoster@eyeinstitute.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke is die 20 ste Januarie 2010
Indien u binne 30 na die sluitingsdatum geen terugvoering ontvang het nie, moet u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was. Ons behou die reg om nie die pos te vul nie.