- Home
- Hotels Restaurants
- Waiters Waitress-Letaba Junction-Limpopo
Waiters Waitress-Letaba Junction-Limpopo
- By South Africa Job Bank
- Published 04/14/2008
- Hotels Restaurants
Kelner of kelnerin met baie goeie ondervinding in die bedryf word dringend benodig.
Goeie voorkoms en vriendelike persoonlikheid is 'n vereiste. Moet gewoond wees aan lang ure.Salaris onderhandelbaar.
